Lank Lewe Die Liefde

Artist(s):
Lianie May
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Was:R106.95
Now:R85.95
eBucks:eB860

More buying options:

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Lank Lewe Die Liefde

Short description

Die gewilde Afrikaanse sangeres Lianie May se nuutste album, Lank Lewe die Liefde sal voor die einde van die maand op die rakke wees. Dit is n vrolike country pop dansalbum. Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was. Lianie is baie opgewonde oor haar nuwe bekendstelling:Dit is n lekker album waarvan mense baie gaan hou. As jy van die album Vergeet my nie gehou het, sal jy beslis mal wees oor Lank Lewe die Liefde. Lianie en Jay se twee duette, In a moment like this en Toe stop my hart het die hele land laat gons en hulle is een van die gewildste duetpare wat die land nog gesien het. Met die sukses van die twee liedjies, is daar geskaaf aan nog twee splinternuwe duette wat die publiek net n voorsmakie gaan gee van Lianie en Jay se duetalbum wat net voor Kersfees beskikbaar sal wees! Gesoute musiekvervaardigers het die verwerkings op die album gedoen, insluitende Robin Keily, Marius Brouwer, Byron Kunz, Juan Floors Oosthuizen en Deede van der Hooven. Riana Nel, die nuwe fonds van Coleske Artists, het vyf nuwe en oorspronklike liedjies vir die album geskryf, wat jou sal terugneem na die dae toe toffie appels en bioskope die nuutste gier was. Lianie het ook weereens met die liedjie Pleister van my hart bewys dat sy n liriekskrywer van formaat is. Pleister van my hart is die openingslied van die Afrikaanse rolprent, Platteland waarin Lianie die hoofrol vertolk.

Product details

Label:
-
Product code:
MZCD 13
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Tracks

Disc 1

   1.  Lank Lewe Die Liefde - Duet Met Jay  
   2.  Call My Name - Duet Met Jay  
   3.  Pleister Vir My Hart  
   4.  Saam Is Ons Beter  
   5.  Tennessee Waltz  
   6.  Bekhou, Kophou  
   7.  Anne Bokkie  
   8.  Datenight  
   9.  Kyk, Kyk, Kyk  
   10.  Toe -n Twee Rand Nog Twee Rand Was  
   11.  Lay Down Beside Me - Duet Met Jay  
   12.  In a Moment Like This - Duet Met Jay  

More buying options

View all 1 used from R60.00
Queries
R60.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Brenda Grobler  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Good condition
0

    1     

Other products to consider

Duisend Ure
Duisend Ure

Artist:
Bobby Van Jaarsveld
Now R94.95
(eB 950)
Onbeskaamd
Onbeskaamd

Artist:
Various Artists
Now R119.95
(eB 1200)
36 Goue Afrikaanse Treffers - Vol.3
36 Goue Afrikaanse Treffers - Vol.3

Artist:
Various Artists
Now R33.95
(eB 340)
Carike In Kinderland
Carike In Kinderland

Artist:
Keuzenkamp, Carike
Now R35.95
(eB 360)

Buy this product

Lank Lewe Die Liefde

Lank Lewe Die Liefde

Was:R106.95
Now:R85.95
eBucks:eB860
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Music Bestsellers.
1.
Roeper
Was R106.95
Now R79.95
(eB 800)

2.
Hart Vol Drome
Was R124.95
Now R100.95
(eB 1010)

3.
75 Jaar Van Musiek
Was R127.95
Now R102.95
(eB 1030)

4.
Die Moeite Werd
Now R106.95
(eB 1070)

5.
Only 2000's Album You'll Ever Need
Was R118.95
Now R95.95
(eB 960)

6.
7.
Now 60
Was R159.95
Now R118.95
(eB 1190)

8.
Journey Through The Shadows
Was R144.95
Now R116.95
(eB 1170)

9.
Trots Afrikaans Vol 6
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

10.
Ons Onthou - Ons Sal Jou Nooit Vergeet Nie
Was R105.95
Now R84.95
(eB 850)

m.kalahari.com