Write a review for this product.
Rate this product.

Ou gunsteling
Reviewed by Annemarie from Eastern Cape on 03 December 2012
3 of 4 people found the following review helpful:
Ek het hierdie album in kasset formaat vir my kinders gespeel en hulle was mal daaroor. Die liedjies is oulik en maklik om aan te leer vir saamsing. Die snit "Sleutels" was deel van my kinders se opvoeding en as hulle by die koshuis afgelaai is of by maats oorgeslaap het,is hulle net daaraan herinner om die sleutels te onthou! Ek was baie opgewonde toe ek die dvd na soveel jaar by Kalahari raakgeloop het en het dadelik 3 bestel vir my kleinkinders. My kinders was in die wolke daaroor en sing weereens lustig saam !
Was this review helpful?

Satisfied
Reviewed by Magda on 09 April 2013
Very nice cd
Was this review helpful?

The kids love it!!!
Reviewed by Chrisan on 08 February 2013
Songs I loved as a child and my children love it as well!!
Was this review helpful?
See more reviews

Mynie Grove
Reviewed by Liana from Suid Afrika on 12 November 2012
1 of 6 people found the following review helpful:
Pragtig, oulik en lekker om na te luister vir groot en klein!!! Mynie het 'n pragtige stem en vertolk die liedjies uitstekend!!
Was this review helpful?

Dis 'n CLASSIC hierdie!
Reviewed by Mnr Stefan van Niekerk on 16 January 2008
793 of 1660 people found the following review helpful:
Hierdie is die CD-uitreiking van Mynie Grove se 1979-plaat uitreiking, "PINOCCHIO en ander liedjies vir kinders". 'n MOET vir alle kinders, en grootmense waat daarmee grootgeword het...
Was this review helpful?