Lofliedjies DVD vol 2

Artist(s):
Jan De Wet
Format:
DVD

Out of stock


Lofliedjies DVD vol 2 Out of stock

Short description

Kinderheld Jan de Wet bied weereens 'n kykfees vir oud en jonk! Lekker saamsing liedjies met vrolike, kleurvolle beeldmateriaal verseker 'n wenkombinasie soos min. Meeste van die liedjies is alom bekend, en die paar nuwe liedjies sal gou aangeleer word. Die kinders doen bewegings saam met die lirieke, wat die kykertjies vasgenael sal hou voor die kassie.

Product details

Label:
Maranatha
Product code:
MARDVD 005

Tracks

Disc 1

   1.  Kinders kinders  
   2.   Alles het die Here God gemaak  
   3.   Kyk hoe dat die voëltjies vlieg  
   4.   Daar’s vissies in die water  
   5.   Ek’s so bly (dat ek woon in ‘n huis)  
   6.   Hoe goed is die Heer  
   7.   Hanna  
   8.   Boeke van die Ou Testament  
   9.   Allawêreld  
   10.   In die hitte van die stryd  
   11.   Dawid en Goliat  
   12.   Dawid en Jonatan  
   13.   Kom ons speel en dans en sing  
   14.   Boeke van die Nuwe Testament  
   15.   Dit is Jesus  
   16.   Maak ‘n vrolike klank vir die Heer  
   17.   Ek’s so bly ek behoort aan Jesus  
   18.   Die Môrester  
   19.   Ek wil die Here loof/ Here ek sal U loof  
   20.   Jesus in die storm  
   21.   My God is so groot  
   22.   Moenie bang wees nie  
   23.   Martha Martha  
   24.   Ere aan Hom  
   25.   Saai die saad  
   26.   Ons is ‘n weermag  
   27.   Staan op en sing  
   28.   Hosanna  
   29.   Jesus loop op water  
   30.   Wit swart bruin en geel  
   31.   Ons dank U Heer  
   32.   Elke oog sal Hom sien   

Other products to consider

Kamalielies
Kamalielies

Artist:
Doris Brasch
Now R47.95
(eB 480)
Sal Jy Dit Glo
Sal Jy Dit Glo

Artist:
Dawie Couzyn; Doris Brasch
Now R47.95
(eB 480)
Liewe Heksie Stories
Liewe Heksie Stories

Artist:
Verna Vels
Now R40.95
(eB 410)
Goggatjie se Kinderstories
Goggatjie se Kinderstories

Artist:
Goggatjie
Now R80.95
(eB 810)

Out of stock

Lofliedjies DVD vol 2

Lofliedjies DVD vol 2

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com