Short description
Die 2011 SAMA- wenners is opgewonde om hulle nuwe CD Lollos 4 Oe la La Suid Afrika! bekend te stel.
Alta Joubert en Minki Burger bring 'n heerlike Afrika "vibe" aan hul Lollos aanhangers.
Long description
Op hierdie CD word daar gedurende die lewendige liedjies gekyk na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: diere, mense,tale, dorpe en nog vele meer! Musiek waarna uitgesien kan word is onder andere Die Honger Haai, Klim op die Wa, Oe-la-la Lettie en Die Seekoei (met Rooies as gaskunstenaar). Die DVD met dieselfde titel sal in Oktober 2012 vrygestel word.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Saamsing
Reviewed by Unknown from Kaapstad on 16 July 2012
3 of 10 people found the following review helpful:
Soms dink ek dit is die musiek eerder as die figuurtjies wat die kinders so bekoor.
Was this review helpful?

altyd goed
Reviewed by Jaco Coetzee on 15 July 2012
6 of 30 people found the following review helpful:
Alta en Minki hou vol met goeie kwaliteit musiek met sterk en opvoedkundige boodskappe. Weereens 'n wenner in die reeks.
Was this review helpful?