Mondig - 21 Jaar

Artist(s):
Casper de Vries
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

Was:R167.95
Now:R151.95
eBucks:eB1520

More buying options:

Delivery time:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Mondig - 21 Jaar

Long description

Casper de Vries vermaak ons al vir die laaste 21 jaar vanaf die verhoog en televisie. Ter viering van hierdie suksesvolle, langdurende loopbaan bied hy met trots sy nuutste vertoning aan: Mondig. In hierdie 2 en ‘n half-uur lange vertoning kan jy Casper op sy beste sien - verwag vlymskerp kommentaar oor aktuele onderwerpe aangevul deur terugblikke op Casper se lewe en loopbaan, wat met behulp van goeie multimedia (musiek, fotografie, videos en 'props') 'n veelkleurige, interessante reis deur 21 jaar van kwinkslae en satire word.

Al die gunsteling karakters is daar - die agentaggentaggentag-jarige Oom Kallie Marie, bekkige Patience, kamp Montelle, stomme Blertsie, kommin maar komiese Hanno Gelderblom asook Casper se ou handlanger Greetje Appelmoes en meer onlangse toevoegings tot die 'cast' maak almal 'n draai. Hulle is soos te verwagte nie op hul bekke geval nie. Elkeen het 'n stuiwer by te dra tot die kollektiewe beurs, en danksy moderne tegnologie kan Casper heel interaktief en op vermaaklike wyse met die uitgesproke karakters omgaan.

'Mondig' mag dalk nie vir sensitiewe siele bedoel wees nie, maar Casper se aanhangers sal lag dat die trane rol.

Product details

Label:
Casper De Vries
Product code:
GBDVD017

More buying options

View all 1 used from R150.00
Queries
R150.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Gck2702  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: Opened and used. Still in perfect condition.
0

    1     

Other products to consider

Steve Hofmeyr Sings Kris Kristofferson - Live at Emperors Palace
Steve Hofmeyr Sings Kris Kristofferson - Live at Emperors Palace

Artist:
Steve Hofmeyr
Was R99.95
Now R80.95
(eB 810)
Afrikaans Is Groot
Afrikaans Is Groot

Artist:
Various Artists
Was R141.95
Now R127.95
(eB 1280)
Lekkerliedjie Konsert
Lekkerliedjie Konsert

Artist:
Elizabeth Fourie
Was R115.95
Now R104.95
(eB 1050)
Gospel Skouspel 2008
Gospel Skouspel 2008

Artist:
Various Artists
Was R57.95
Now R52.95
(eB 530)

Buy this product

Mondig - 21 Jaar

Mondig - 21 Jaar

Was:R167.95
Now:R151.95
eBucks:eB1520
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Storm Van Liefde
Was R103.95
Now R83.95
(eB 840)

2.
Cathedral - Live At Emperor's Palace
Was R125.95
Now R113.95
(eB 1140)

3.
2 Vir Een Kinderland - Vol.1
Now R60.95
(eB 610)

4.
Liewe Heksie Stories
Now R40.95
(eB 410)

5.
6.
Koue Vuur - Die musiek van Koos du Plessis
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

7.
8.
Sal Jy Dit Glo
Now R47.95
(eB 480)

9.
Visvang Tunes
Now R38.95
(eB 390)

10.
Carike In Kinderland
Was R74.95
Now R67.95
(eB 680)

m.kalahari.com