Write a review for this product.
Rate this product.

'n Driekuns
Reviewed by Mnr Werner Smit from Cape Town on 07 October 2005
782 of 1634 people found the following review helpful:
'n Mens kan nie anders as om skepties te wees as jy hoor @#$ofpolisiekar gaan 'n rustige album maak nie.Maar die waarheid is dat hierdie album se intensiteit jou met die 1ste luister al soos 'n reuse PK in die gesig tref.Die wysies is alles wat jy van @#$of kan verwag EN nog meer, en die lirieke die beste wat nog uit hulle penne gevloei het.Hierdie album is 'n volle 180grade van sy 2 voorgangers,maar bring @#$of se ongelooflike musiek talent die verste na vore.
Was this review helpful?