Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand

Joe Niemand se Night of Light is die grootste dvd produksie wat nog in Suid Afrika aangepak is. met honderde sangers, musikante en tegnici is dit... more
Artist(s):
Joe Niemand
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R144.95
Now:
R123.95
eBucks:
eB1 240
Discovery Miles:
1 240
  • Pintrest

Short description

Joe Niemand se Night of Light is die grootste dvd produksie wat nog in Suid Afrika aangepak is. met honderde sangers, musikante en tegnici is dit skouspelagtig verby. Dit was 'n ongewone waagstuk om die massiewe Coca Cola Dome in Johannesburg, wat die grootste binnehuisee arena in SA is,te gebruik vir die opname maar die skaal van die Night of light en die ongekende produksie kwaliteit is vasgevang op 'n dvd wat 36 kamera hoeke bevat en die volle konsert van meer as 2 ure. Hierdie is 'n geskiedkundige dvd wat die beste van Joe Niemand se musiek bevat en sluit verskynings in van Coleske op die immergewilde "Words" en 'n epiese weergawe van "Trovato" met Romanz. treffers soos "Ek Sal Nie Bang wees Nie" en "A New Day" van die film "Faith Like Potattoes" asook hoogtepunte. Die dvd sluit 'n 43 minuut Dokumentr in oor die beplanning en maak van Night of Light asook 4 musiekvideos. Daar is ligte oomblikke en tye wat 'n traan afgevee word, maar een ding is beslis: Night of Light sal jou vermaak, jou asem wegslaan en jou raak op 'n manier wat jou sal bybly.

Product details

Label:
Nomansland
Product code:
NMLDVD008

Tracks

Disc 1

   1.  Ek Sal Nie Bang Wees Nie  
   2.  Ons Vir U  
   3.  Simple Truth  
   4.  Words  
   5.  All I Have  
   6.  Sy Is Die Een  
   7.  Never Leave You  
   8.  Trovato  
   9.  Dreigemente  
   10.  Welcome Home  
   11.  Ek Is Lief Vir Ma  
   12.  Fathersday  
   13.  Hoer As Die Hemele  
   14.  Your Surrender  
   15.  Song 23  
   16.  I Burn For You  
   17.  A New Day  
   18.  Never Die  
   19.  He Won  
   20.  Hummin'  
   21.  Jericho  
   22.  I Will Sing To The Glory Of The King  
   23.  Ek Sal Nie Bang Wees Nie  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  night of light, joe niemand.
Reviewed by yvette from Cape Town, South Africa on 14 January 2013

Stunning

Was this review helpful?    

 

  Night Of Light - Die Beste van Joe Niemand
Reviewed by Chrisna from Cape Town, South Africa on 11 January 2013

Elke Rand spandeer, werd! 'n Ongelooflike goeie produksie! Die samestelling van liedere is puik! Die kwaliteit puik! Probeer ek dit opsit om te luister as musiek in die agtergrond, kry ek myself dat ek tog maar weer gaan sit en daarna kyk. Geestelik verrykend! 'n MOET hĂȘ vir enige musiek liefhebber!

Was this review helpful?    

 

  Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand
Reviewed by Unknown from Hoedspruit, South Africa on 07 January 2013

Fantastic!!!

Was this review helpful?    

See more reviews