Seisoen

Artist(s):
Theuns Jordaan
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 30.00
Now:
R97.95
eBucks:
eB980
Discovery Miles:
980
  • Pintrest

Product details

Composer(s):
Theuns
Label:
EMI
Product code:
CDEMIM 178
Audio Encoding:
PCM Audio
Imported Product:
Import

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Jou Asem 
   2.  Hillbrow 
   3.  Skadu In Die Nag 
   4.  Namibsroos 
   5.  Ek Roep Jou Naam 
   6.  Stofpad  
   7.  Praat Is Te Laat  
   8.  Wie Weet  
   9.  Donkerpad  
   10.  Biet Jie Van My  
   11.  Huise Van Glas  
   12.  Jukebox Medley  
   13.  Groet Sonder Woorde  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  SEISOEN
Reviewed by Gezina Uys from Pretoria on 02 December 2005
3296 of 6762 people found the following review helpful:

Wat 'n ongelooflike CD ! Daar is soveel gunstelinge op, ek kan nou nog nie sê presies watter een DIE een is nie ! JOU ASEM het woorde soos : "In elke uur wat ons verspeel Lê die tyd en wag dat ons dit deel Die sirkel dat ons dit heel" en seker een van die mooiste liefdes liedere NAMIBSROOS : "In die eggo van jou wegstap in die woorde van jou groet Lê beloftes van jou omdraai en na my soek " In PRAAT IS TE LAAT sing hy : "Die jollers bly laat wakker veral daar in die goudstad Maar as jy by die robot stop hou bedelhande borde op Geld vir brood en sop " en "Daar's wenners wat wil wegloop verloorders sonder tal" en ook "Hoe lank moet die mense wag Voor 'n man in 'n pak 'n plan sal maak" Ook een van my gunstelinge BIETJIE VAN MY, het woorde soos : "As jy die Suiderkruis se spoor sou volg Sal jy die sleutel van my hart daar kry" en " Ek sal die sterre aan jou glimlag hang Ek sal die son son weer aan jou winter hang" en "Ek sal jou trane met sjampanje vervang" Die lirieke is werklik ongelooflik mooi en die wysies is almal so vrolik en "catching". Die musikante wat Theuns bystaan is elkeen 'n meester op sy gebied ! Daar is ook weer 'n lekker mengelmoes wat heerlik sal dans en DAN word alles vir so 'n sekonde stil en is dit net Theuns en sy kitaar en dan volg 'n aangrypende vertolking van Koos Doep se GROET SONDER WOORDE ! Mens kan nie anders as om alles waarmee jy besig is te laat stilstaan om eers na Theuns se mooi stem (wat hier tot sy volle reg kom) te luister nie ! Theuns het homself met hierdie een weereens oortref ! G'n wonder dat die CD in minder as twee weke eerste op die DKNT se trefferslys is nie !Ek voorspel SEISOEN sal nog lank daar vertoef . Geluk , Theuns, "Well done"! Jy verdien dit !

Was this review helpful?    

 

  Theuns Kook!!!
Reviewed by Gesiggie from KZN on 30 November 2005
3173 of 6527 people found the following review helpful:

WOW!!!! Theuns het beslis die lang wag die moeite werd gemaak... Hirdie album spog met 'n paar ongelooflike oorspronklike songs, en 'n paar bekendes waar 'n mens lekker kan agteroor sit en saam sing. "Jou Asem" en "Stofpad" uit Theuns se eie pen, het so 'n ietsie spesiaals wat 'n mens sommer weer van voor af TROTS maak om Afrikaans te wees... Die lerieke, en tunes is ongelooflik, maar nog steeds "heeltmal THEUNS" (met die baie distinkte klank soos waaraan ons al gewoond geraak het) "Namibsroos" (oorspronklik) en "Wie Weet" (van Koos Dup) laat ook maar die hoennervleise hard werk!! Kry hierdie een! BESLIS 'n AANWINS vir einge musiek leif-hebber. THEUNS JOU DORING!! JY'T DIT ALWEER GEDOEN!! ROCK ON!

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 5 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R30.00 + R35.00 Post office delivery Good TeresaS

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
18 Aug 2010
Location:
Bloubergrant, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R35.00 + R35.00 Post office delivery Good Boekwurm

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
14 Jan 2011
Location:
Pretoria North, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: CD cover scratched/cracked

Add to basket
R35.00 + R35.00 Post office delivery Good Friends Network

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
06 Sep 2010
Location:
Groblersdal, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R50.00 + R35.00 Post office delivery Good Goatie

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Feb 2010
Location:
Merrivale, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R70.00 + R35.00 Post office delivery Like New Top Music

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Feb 2010
Location:
Johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Item in stock and will be shipped within 48 working hours

Add to basket