Skouspel 2005

Artist(s):
Various Artists
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock


Skouspel 2005 Out of stock

Long description

Skouspel is hierdie jaar deur 30 000 mense oor vyf aande gesien – vier keer in die Superbowl by Sun City (waarvan hierdie DVD en dubble CD ‘n opname is) en een keer by die Coca-Cola Dome in Johannesburg. Van die land se grootste name in Afrikaanse musiek het hul ding gedoen en weer gewys waarom Skouspel die musiekgebeurtenis van die jaar is.

Honderde mense sorg elke jaar dat Skouspel inderdaad skouspelagtig is en in 2005 was dit ook nie anders nie. Hiedie jaar is daar ‘n paar ekstras op die DVD wat verlede jaar nie daar was nie – onderhoude met die kunstenaars en die mense agter die skerms asook hoe die konsert en TV-produksie aanmekaargesit word.

Tracks on CD 1

1. My diefie my Duifie - Steve Hofmeyr
2. Spell on you - Zamar
3. Ek wil my baby he vanaand - Nicolis Louw
4. Hier is 'n mens - Jannie Moolman
5. Suid Afrika - Helene Bester
6. Droomvrou - Jurie Els and Zamar
7. 9mm Blues - Jan Blohm
8. Lisa se Klavier - Yvonne Chaka Chaka, Koos Kombuis, Dozi, Bloemfontein Kinder koor, Christina Azaved
9. Vulindlela - Dozi
10. Rock n Roll Medley
11. Gatswaai - Yvonne Chaka Chaka, Zamar and Sharleen Surtie-Richards
12. Hillbrow- Theuns Jordaan
13. Magaliesburg se Aandlied - Nianell
14. Nella Fantasia - Jannie Moolman, Jak de Priester, Andre Schwartz, Nicolis Louw, Thabo, Kurt Darren,
15. Tsitsikamawoud - Juanita du Plessis and Cristina Azevedo
16. Andre Schwartz medley
17. Bly by my - Juanita du Plessis
18. B.Com liefdesbestuur - Jak de Priester
19. Grassade - Dozi, Ricus Nel
20. Koemadoe - Nadine
21. Tata ma Chance - Taliep Pietersen
22. Nikotien en Kafeien into Dierverdriet - Ddisselblom
23. Sprokie vir 'n stadskind - Yvonne Chaka Chaka, Ddisselblom, Steve Hofmeyr
24. Agter elke man - Steve Hofmeyr
25. Balade vir Adelaine - Rocco de Villiers
26. Huisie by die see - Koos Kombuis, Rocco de Villiers

Finale:

1. Bicycle sonder slot - Koos Kombuis
2. Kaapse draai - Nadine
3. Lief vir alles hier - Andre Schwartz
4. Jan asseblief tog squeeze my
5. Ska-rumba - Juanita du Plessis
6. Staan op - Kurt Darren
7. Tussen jou en my - Dozi
8. Soos Bloed - Theuns Jordaan
9. Ek wil my baby he vanaand - Nicolis Louw
10. Pampoen - Steve Hofmeyer

Product details

Label:
E.M.I. MUSIC S.A.
Product code:
DVDEMIM 181
Audio Encoding:
Dolby Digital 5.1; Stereo
Imported Product:
Import
Sound Type:
Stereo

Tracks

Disc 1

   1.  Ons Is Terug  
   2.  My Diefie My Duifie - Steve Hofmeyr  
   3.  Spell On You - Zamar  
   4.  Ek Wil My Baby He Vanaand - Nicholis Louw  
   5.  Hier Is 'n Mens - Jannie Moolman  
   6.  Suid-Africa - Helene Bester  
   7.  Droomvrou - Jurie Els  
   8.  9mm Blues - Jan Blohm  
   9.  Lisa se Klavier  
   10.  Vulindlela - Dozi  
   11.  Rock & Rool Oomblik  
   12.  Gatswaai  
   13.  Hillbrow - Theuns Jordaan  
   14.  Hakieshart - Theuns Jordaan  
   15.  Magaliesburg Se Aandlied 0 Nianell  
   16.  Nella Fantasia  
   17.  Nuwejaar Is Lekker - Kaapse Klopse  
   18.  Andre Schwartz Medley  
   19.  Tsitsikamawoud - Juanita Du Plessis  
   20.  Bly My My - Juanita Du Plessis  
   21.  B.com Liefdesbestuur - Jak De Priester  
   22.  Niks Is Dan Mooier - Kurt Darren  
   23.  Grassade - Dozi  
   24.  Koe-Ma-Doe - Nadine  
   25.  Tata Ma Chance - Taliep Petersen  
   26.  Diereverdriet Medley  
   27.  Sproke Vir 'n Stadskind  
   28.  Ballade For Adeline - Rocco De Villiers  
   29.  Huisie By Die See - Koos Kombuis  
   30.  Agter Elke Man - Steve Hofmeyr  
   31.  Finale  
   32.  Agter Die Skerms  

Other products to consider

Grootste Treffers - Vol.1
Grootste Treffers - Vol.1

Artist:
Various Artists
Was R152.95
Now R137.95
(eB 1380)
Bly By My
Bly By My

Artist:
Juanita Du Plessis
Now R76.95
(eB 770)
My Vissermanvriend Se Pa
My Vissermanvriend Se Pa

Artist:
Robbie Wessels
Now R81.95
(eB 820)
Grootste Platinum Treffers
Grootste Platinum Treffers

Artist:
Steve Hofmeyr
Was R99.95
Now R89.95
(eB 900)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com