Write a review for this product.
Rate this product.
'n Eerste vir Afrikaans!Reviewed by Unknown from JHB South Africa on 29 July 2006
1955 of 3410 people found the following review helpful:
Wow! Wat 'n fantastiese album! Dit is nou 'n 'killer' CD met verskriklike lekker songs. Daar is 'n hele spul treffers op die ene. Afrikaanse Rebellie op sy beste met 'n aangename 'twist'. Die lirieke is slim en die kitaare is hard en ou Snotkop noem 'n ding soos dit is!. Ek het lanklaas so 'n lekker Afrikaanse CD gekoop. Defenitief iets nuut en oorspronklik, 'n MOET vir die wat nog jonk van hart is!!!
Was this review helpful?
So moet Afrikaans klink!!!Reviewed by Unknown from Pretoria on 31 January 2007
1019 of 2131 people found the following review helpful:
Uiteindelik 'n Afrikaanse album wat kook!!! Ek is so bly dat Snotkop bewys dat Afrikaanse musiek ook skop kan he. Die liedjies is almal windgat, hy raak aan 'n hele paar issues en glo my die album is 'n wenner by paarties. 'Vrydagaand' is my gunsteling en natuurlik het 'Song vir jou' 'n hele paar emosies in my wakker gemaak. Ongelooflik!
Was this review helpful?
Ag NeeReviewed by Jacques from Stellenbosch on 31 January 2007
1230 of 3042 people found the following review helpful:
Ag nee die ou snotkoppie moet eerder sy visbak gaan skoon maak. Want van musiek maak weet hy nie veel nie. Nie een van hierdie tunes het my aangestaan nie. Luister eerder na jouself in die stort.
Was this review helpful?
See more reviews