Storiehuis

Subtitle:
Dawid en Goliat en Koning Salomo
Format:
DVD

Now:R40.95
eBucks:eB410
Delivery:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com

Storiehuis

Short description

David en Goliat

Hierdie storie vertel van die Filistyne en Israeliete wat oorlog gemaak het en van die baie sterk reus Goliat. Almal behalwe Dawid was bang vir Goliat. Chris, Joy en Gizmo beland midde in die geveg waar Dawid vir Goliat met sy slingervel plattrek. Dawid het vir Saul musiek gemaak, maar na Dawid se oorwinning oor Goliat het Saul jaloers geword en wou hy Dawid doodmaak.

Koning Salomo

In hierdie storie ontmoet Chris, Joy en Gizmo vir koning Salomo, die seun van Dawid en hulle vind uit hoe dit gebeur het dat hy so 'n slim man was. Na Dawid se dood regeer Salomo in voorspoed en met wysheid.

Long description

Product details

Duration:
50
Zone:
Region 2
Rating:
All

Other products to consider

The Apostals
The Apostals

Now R37.95
(eB 380)
Winnie The Poo -ABC & 123
Winnie The Poo -ABC & 123

Now R49.95
(eB 500)
Children's Classical Collection - Peter And The Wolf

Actor:
Helena Bonham-Carter; Richard Briers
Now R45.95
(eB 460)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com