Short description
Adam Tas – goueplaatkunstenaar en die skepper van die luisterjuwele Van ‘n druppel tot ‘n brander, Ben Bicycle, Jantjie Koggelman, Harry Potter en Storm van liefde en Is dit soos die hemel lyk- se splinternuwe album Man van Stof vestig dié rocker ook as vernuftige folk-, blues- en countrysanger. Daai stem rasper deur jou siel en sy oorspronklike komposisies – met bydraes deur Koekoes Bezuidenhout, Magda van der Merwe, Werner Burger en Lourens Delport – is boeiend, vertellend en melodiegedrewe.
Long description
Tussen die oorspronklike nuutskeppings is dit veral die snitte Storm van liefde (‘n uitbudndige viering van romanse) en Gaan sê vir die angels (met progressiewe akkoorde en verrasende musikale wendings) wat aandag trek.
Tussen die nostalgiese tréfsnitte is die ménssketse Skilpadtepel, Is dit hoe die hemel lyk en Kersfees in Afrika.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Adam Tas
Reviewed by Joina from Sasolburg, Free State on 13 May 2013
Delivery time excellent!
Was this review helpful?

Storm van liefde
Reviewed by Ina from Carletonville on 21 January 2013
1 of 2 people found the following review helpful:
'n Meesleurende CD met pragtige lirieke. Ek is mal daaroor!!!!
Was this review helpful?

Adam rock!
Reviewed by Unknown from centurion on 23 October 2012
0 of 1 people found the following review helpful:
Beautifull lyrics, touching your soul music.
Was this review helpful?
See more reviews