Swaartekrag

"Die Spoegwolf het met n vreesaanjaende grom bly stap in die staalsneeu aanslag van die wintermaande. Met fluit tussen sy bloedbedekte hoes het hy... more
Artist(s):
Spoegwolf
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 60.00
Now:
R103.95
eBucks:
eB1 040
Discovery Miles:
1 040
  • Pintrest

Short description

"Die Spoegwolf het met n vreesaanjaende grom bly stap in die staalsneeu aanslag van die wintermaande. Met fluit tussen sy bloedbedekte hoes het hy voor mikrofoon gaan staan. Die resultaat was die nuwe Swaartekrag album. Die drie varkies van die loopdansbedryf se huise is almal weggeskop. Drie tempels van eerlike musiek is in hul plek opgerig: Lirieke met Mening, regte musiek-instrumente, en braafheid. Hulle brand nou soos fakkels in die bewolkte stad van Afrikaans. October het gesien hoe enkelsnitte vir die radio vrygestel word soos veldslagkrete. Dan ook gratis snit vir die publiek soos versterkings in n stryd. Swaartekrag is November in meeste musiekwinkels, asook aanlyn beskikbaar. Ons almal ly ons lewens lank aan swaartekrag. "

Product details

Label:
Hill Top Live
Product code:
CDHTL02
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide

Tracks

Disc 1

   1.  Intro  
   2.  Wals  
   3.  Loerie  
   4.  Somerset-Wes  
   5.  Lenie Blou  
   6.  Kathryn feat. Valiant Swart  
   7.  kathryn feat. Valiant Swart  
   8.  Kort Donner  
   9.  Sambreeltjie  
   10.  Kogelbaai  
   11.  Drietyd op die Dakke  
   12.  Syn  
   13.  Wals (11)  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Swaartekrag - Spoegwolf
Reviewed by Jenny from Durban, South Africa on 08 April 2013

This is one of the most awesome CD's I have purchased and listened to in a long long time ! Just one pity - It's not very long and the only one avaialble this far from Spoegwolf.

Was this review helpful?    

 

  Oorspronklik
Reviewed by Unknown from South Africa on 27 March 2013

Uitstekende goeie lirieke. Die digkuns is ongelooflik. Lanklaas so 'n hoe kwaliteit oorspronklike Afrikaanse groep tee gekom.

Was this review helpful?    

 

  Unique
Reviewed by Unknown from Stellenbosch on 01 February 2013

Brilliant! Afrikaans op sy beste.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R60.00 + R35.00 Post office delivery Like New Eben Geldenhuis

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
15 Nov 2011
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Splinternuut - net een keer gespeel

Add to basket