Write a review for this product.
Rate this product.
Wow....Reviewed by Unknown from Amsterdam Suid Afrika on 03 January 2008
2117 of 4248 people found the following review helpful:
Ek het sommer onmiddelik nadat ek Toeka 1 gekyk het, Toeka 2 bestel. Al die gunstelinge en STEVE op een DVD. Te goed om waar te wees... Wanneer kom Toeka 3?
Was this review helpful?
Fan vanuit HollandReviewed by Mnr Kees Vlot from Rotterdam Nederland on 04 December 2005
2501 of 5217 people found the following review helpful:
Ek es `n 100% nederlander, wat via die internet van Steve Hofmeyr gehoor het. Ek het die hofmeyr musiek net van mp3 gehoor. Maar nou ek die dvd gekoop het, Ongeloofelyk wat `n goeie concert. Wish i was there
Was this review helpful?
Pierre van Loggerenberg van RandvaalReviewed by Mnr Andre Henn on 16 February 2005
2310 of 4868 people found the following review helpful:
Jy is 'n regte ou suurknol!
Ek het die DVD baie geniet, dit was puik. Bring al die ou "memories" terug.
*As jy 'n DVD gesoek het met perfekte klank en 5.1 Dolby Klankbaan of DTS klankbaan moes jy dalk gedink het aan die ander honderde Afrikaners wat dit nie sou kon bekostig het nie. Dit sou baie swakker verkoop het omdat dit heelwat duurder sou wees. Dis waaarom Steve sekerlik behoorlik marknavorsing oor die dinge gaan doen het. As dit enigsins sy verkope sou vebeter en regverdig sou hy dit gedoen het! En wat het die verhoog en hoe hulle dit gebruik enige iets met die klank en die vertoning te doen? Maar soos almal kan sien gaan dit nie vir jou oor die inhoud van die DVD nie, maar oor ander faktore.
My finale uitlating: Steve jy het puik gedoen!!!! Al die ou helde uit die verlede. Die eg ou Afrikaanse musiek waarop ons so trots kan wees.
Was this review helpful?
See more reviews
Live in quotesReviewed by Pierre van Loggerenberg from Randvaal, Gauteng on 03 April 2004
2275 of 4855 people found the following review helpful:
Eerstens, die produk se beeldkwaliteit, veral beelde van die gehoor, is deinserig. Na my mening is dit 'n swak video-opname i.p.v. goeie DVD.
Tweedens, die gedrukte speellys se nommers stem nie ooreen met die DVDspeler se nommers nie.
Derdens, is daar die baie groot verhoog met meestal slegs een enkele persoon op. Wat 'n vermorsing van spasie!
Laastens, as jy eerder van ouma se gebottelde ingelegde vrugte i.p.v. "canned fruit" hou, bly weg, want soveel van geblikte musiek het ek nog nooit op al my ander LIVE dvd's (ek spesialiseer in die aankoop van LIVE performance DVD's) gesien en gehoor nie. Gelukkig het die produsente besluit om die woord LIVE op die omslag in quotes te druk, want dit is presies wat dit is, 'n uiters swak 'Live' DVD en iets wat ek nie eers as 'n geskenk aan my vyande sal wil gee nie.
Was this review helpful?
As jy 'n Steve fan is . . . Reviewed by Jacques Appelgryn from Pretoria on 04 June 2004
2591 of 5493 people found the following review helpful:
dan is dit eenvoudig net
'n dvd wat jy moet hê.
Na een keer se kyk, moes ek
dit ook hê. Die kwaliteit is vir my goed genoeg, maar die belangrikste, die musiek saam die ander kunstenaars is verwoedelik !
Was this review helpful?
GoedReviewed by Mnr Henry Sharpley on 26 July 2004
2577 of 5485 people found the following review helpful:
Dit het baie ou herinneringe terug gebring. Eccellent DVD!!!
Was this review helpful?