Write a review for this product.
Rate this product.

Steve is TOPS!
Reviewed by Gerrit Bezuidenhout from Ceres, South Africa on 30 November 2003
1899 of 3925 people found the following review helpful:
Net 'n vinnige staaltjie! Net voor Steve hier by ons sou optree by die Fees op die Berge hier naby Ceres, kom kuier my tannie een middag.
Ek vra haar of sy vir Steve gaan kyk. Nee sê sy sy is nou nie eintlik 'n Steve aanhanger nie.
Nadat ek vir haar Toeka gespeel het sê sy dat sy beslis die CD gaan koop sodat my oom 'n slag ordentlike musiek by die huis kan luister.
Mense koop die CD, Steve het homself oortref met die een! Ek is besig om al sy CD's te koop. Hopelik as ek al die CD's het sal ek sy handtekening ook al op CD's hê.
Was this review helpful?