Short description
Die grootste verkopers en die grootste treffers van die afgelope 6 maande saamgevat in 'n ongelofelike versameling wat ook splinternuwe liedjies insluit. Die' unieke versameling bevat nie minder nie as 18 liedjies - beslis 'n bonus vir elke liefhebber van Afrikaanse musiek.