Vergeet My Nie

Artist(s):
Liani May
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R103.95
eBucks:eB1040

More buying options:

Delivery time:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Vergeet My Nie

Short description

LIANIE MAY gaan die wêreld aan die brand sing met haar ongelooflike stem en emosionele interpretasie van splinternuwe Afrikaanse treffers uit die skrywers pen van Johan Vorster, Sean Else (De La Rey, 68 Chevy, Habana!, Is Jy Bang (EDEN), En vele meer) en LIANIE MAY wat self ‘n paar van die liedjies geskryf het...

Luister uit vir die eerste single van die CD, die hartroerende titel snit, VERGEET MY NIE, wat die hartseer en pyn deel van wanneer ‘n mens ‘n geliefde verloor. Seanm Else (wat De La Rey se musiek video geskiet het) het ‘n roerende video geskiet vir die lied, en sal binnekort op die skerms begin draai.

Lianie May se musiek herriner mens baie aan Shania Twain en Dolly Parton. Dis gevul met pragtige sterk melodië, vleiende harmonieë wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente. Dis ‘n CD wat jy opsit en deur luister tot die einde…en dan maar weer en weer herhaal!

Product details

Composer(s):
Lianie
Label:
Mozi Musiek
Product code:
MZCD 02
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Pretoria 
   2.  Bel Bel Bel 
   3.  Jy Soen My Nie Meer Nie 
   4.  Boerevry 
   5.  Los My Nie Alleen Nie 
   6.  Vergeet My Nie  
   7.  N Vrou Staan By Haar Man  
   8.  Somerreen  
   9.  Ek Kom Huis Toe  
   10.  Jolene  
   11.  Will You Be There In The Morning  
   12.  Heaven Is A Place On Earth / Leave The Light On For Me / Little Black Book / We Want The Same Thing  
   13.  I Will Always Love You  

More buying options

View all 2 used from R50.00
Queries
R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Eben Geldenhuis  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R70.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Read my books  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: The CD is in a very good condition.
0

    1     

Other products to consider

Die Duets Album
Die Duets Album

Artist:
Jannie Moolman; Rina Hugo
Now R40.95
(eB 410)
Sestien Songs
Sestien Songs

Artist:
Gerhard Steyn
Now R108.95
(eB 1090)
Groen Trui
Groen Trui

Artist:
Blohm, Jan
Now R96.95
(eB 970)
Duisend Ure
Duisend Ure

Artist:
Bobby Van Jaarsveld
Was R94.95
Now R76.95
(eB 770)

Buy this product

Vergeet My Nie

Vergeet My Nie

Now:R103.95
eBucks:eB1040
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Storm Van Liefde
Was R103.95
Now R83.95
(eB 840)

2.
Liewe Heksie Stories
Now R40.95
(eB 410)

3.
4.
Koue Vuur - Die musiek van Koos du Plessis
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

5.
6.
Sal Jy Dit Glo
Now R47.95
(eB 480)

7.
Visvang Tunes
Now R38.95
(eB 390)

8.
Carike In Kinderland
Was R74.95
Now R67.95
(eB 680)

9.
Cathedral - Live At Emperor's Palace
Was R125.95
Now R113.95
(eB 1140)

10.
2 Vir Een Kinderland - Vol.1
Now R60.95
(eB 610)

m.kalahari.com