Vierde Horison

Met moderne opnametegnieke sien hierdie album, Koos du Plessis se laaste, die lig. Nick Taylor het ’n oudioband met nege liedjies ontdek waaraan hy... more
Artist(s):
Koos Du Plessis
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 79.95
Now:
R71.95
eBucks:
eB720
Discovery Miles:
720
  • Pintrest

Short description

Met moderne opnametegnieke sien hierdie album, Koos du Plessis se laaste, die lig. Nick Taylor het ’n oudioband met nege liedjies ontdek waaraan hy en Koos voor sy dood gewerk het en wat te min was vir ’n album. Saam met ander wat Nick gehou het sonder dat hy daaraan gedink het dat hulle ooit bruikbaar sou wees, is twee liedjies gekies om die laaste album volwaardig album te maak.

Long description

Met moderne opnametegnieke sien hierdie album, Koos du Plessis se laaste, die lig. Nick Taylor het ’n oudioband met nege liedjies ontdek waaraan hy en Koos voor sy dood gewerk het en wat te min was vir ’n album. Saam met ander wat Nick gehou het sonder dat hy daaraan gedink het dat hulle ooit bruikbaar sou wees, is twee liedjies gekies om die laaste album volwaardig album te maak. Koos du Plessis het wanneer hy in Nick se ateljee was, met ligte afgeskakel, die een na die ander liedjie voorgedra, terwyl Nick agter die kontrolebank gesit het. Só, sonder steurnis, het hy gesing en gespeel en selde foute gemaak. Dis hoe dit gebeur het dat hierdie opnames almal eerstelinge is.

Product details

Label:
Trio Records
Product code:
INHCD009
Length:
142mm
Width:
125mm
Thickness:
10mm
Weight:
108g
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Vier Horisonne 
   2.  Die Huistoepad 
   3.  Een Skemeraand 
   4.  Splinterruit 
   5.  Middernagtrein 
   6.  Oseaan  
   7.  Droomboom  
   8.  Eendag  
   9.  Oogskade  
   10.  Nagkonsert  
   11.  Woorde  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Vierde Horison, Koos du Plessis
Reviewed by Linda from Pretoria, Suid Afrika on 23 April 2013

Koos du Plessis aanhangers sal dit baie geniet. Sou graag wou hoor wat moderne sangers daarvan maak. Sommige snitte baie swaar en depressief.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R79.95 + R35.00 Post office delivery New Tokolosh SA

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Sep 2012
Location:
Moreletaridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ex-display stock. Box might have been opened but disc brand new and never played. Ships next Business day.

Add to basket