Write a review for this product.
Rate this product.
kosbare bewaring Reviewed by Jo Els from Eastern Cape on 01 September 2008
636 of 1329 people found the following review helpful:
Dis 'n herlewing van 'n musiekbeweging wat die koers van Afrikaanse musiek onherkenbaar verander het. Kosbare stukkies materiaal uit vroeere konserte met Johnny K, James Phillips en al die ander guru's. Onderhoudende kommentare en staaltjies, beslis 'n stukkie africana om te bere vir jou kinders, en die se kinders.
Koop om te bewaar, dis die moeite werd, alhoewel sou so graag langer snitte van sommige nommers wou gehoor en gesien het! (as jy hier en daar ore kan toedruk!)
Was this review helpful?