Voet In Die Hoek

Die multi-platinum kunstenaars en SAMA wenners Die Campbells sit “Voet in die Hoek” met hul nuwe Afrikaanse album. Weereens wys Die Campbells hoekom... more
Artist(s):
Die Campbells
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 99.95
Was:
R106.95
Now:
R90.95
eBucks:
eB910
Discovery Miles:
910
  • Pintrest

Short description

Die multi-platinum kunstenaars en SAMA wenners Die Campbells sit “Voet in die Hoek” met hul nuwe Afrikaanse album. Weereens wys Die Campbells hoekom hulle as die gewilde sokkie prinse bekend staan. Die 17 snitte op die nuwe album is ‘n mengsel van Afrikaans en Engelse sokkie country musiek.

Een van die ses nuwe Afrikaanse liedjies Yvonne is ‘n lekker saamsing country treffer wat die hartsnare sal roer en die voete laat jeuk. Die Campbells verras ook met ‘n vars klank in die title snit Voet In Die Hoek wat met die hulp van Ewald Coleske beloof om ‘n groot treffer te wees. Die album sluit ook bekende Afrikaanse liedjies soos Liefling en ‘n sokkie keurspel met Loslappie, Getoor en Liewe Lulu in. Op aanvraag van hulle ondersteuners is daar ook bekende treffers soos Cotton Eye Joe, Sweet Home Alabama, Tequila Sheila en Footloose in tipiese Campbells styl opgeneem.

Die produksie, verwerking en opname is deur die Campbells self behartig met die hulp van top Suid Afrika musikante in samewerking met Arnold Coleske. Die album is ‘n moet vir enige Suid-Afrikaanse musiek ondersteuner en sal vermaak aan jonk en oud verskaf.

Product details

Product code:
CDJUKE 64
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide

Tracks

Disc 1

   1.  Cotton Eye Joe  
   2.  Yvonne  
   3.  Voet in die Hoek  
   4.  Footloose  
   5.  Trou met My  
   6.  Felt Good on my Lips  
   7.  Sokkie Keurspel  
   8.  Just the Way you Are  
   9.  Sit die Lig aan  
   10.  Happy Shakes Medley  
   11.  Swaai jou Heupe  
   12.  Sweet Home Alabama  
   13.  Liefling  
   14.  The part of me that Needs you Most  
   15.  Trek dit Aan  
   16.  Save the Last Dance for me  
   17.  Tequila Sheila  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Awesome Country Musiek
Reviewed by Tanja from Alberton on 28 February 2013

Fantastiese album. Nie Een liedjie wat nie goes is nie. Die Campbell kan maar nog baie sulked cd maak

Was this review helpful?    

 

  Voet In Die Hoek
Reviewed by Zelna from North west, South Africa on 26 December 2012
2 of 7 people found the following review helpful:

One of our country's proud moments, they are talented artists!

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R99.95 + R35.00 Post office delivery New Forever Green

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
01 Jan 2013
Location:
Vanderbijlpark, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket