Write a review for this product.
Rate this product.

Wasserfall is tops
Reviewed by Unknown from Centurion on 09 November 2010
44 of 93 people found the following review helpful:
Die snitte op hierdie CD is verfrissend en oorspronklik. behalwe vir die laaste drie ook eg afrikaans en spreek van somtyds diepe emosies en ander selfs komiese uitbeelding van verhoudings. Vienna beeld 'n diep persoonlike ervaring uit wat jou hartsnare sal roer.
waarde vir geld! Dankie Dewald en Larry!
Was this review helpful?