Write a review for this product.
Rate this product.
MKT doen dit weerReviewed by Mr Francois Grobler from Dubai, UAE on 28 April 2006
353 of 726 people found the following review helpful:
Myle beter as die 1e CD en die 1e was al klaar goed. Dis mos hoe Afrikaans moet klink.
Was this review helpful?
Melktert is lekker!Reviewed by Mnr Werner Wentzel from Jo'burg on 09 February 2007
322 of 696 people found the following review helpful:
Net so eg afrikaans as melktert is DMK(Die Melktert Komissie) 'n soete bekoring vir die oor. Die hoofsanger Lucinda Strydom se stem is "love it, or hate it" maar ek is mal daaroor! Nie net is die band se klank is amazing, maar die lirieke is vars en oorspronklik. Die top snitte is My Engel,Erens in Afrikaans, Innie Langgras en Hier's Ek Weer, maar elke lied is uniek oorspronklik. Die album is beslis 'n moet koop!
Was this review helpful?