Na die vorige sukses met haar album, Never been kissed, keer Freda Francis terug met ‘n trefferalbum in die jaar 2000. Met dertien pragsnitte en een lekkersaamsing-keurspel, is hierdie nuwe album, ’n Foto, ’n absolute moet! Freda het vier van die snitte self geskryf.