Video

Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar. Na die sukses van die fliek... more
Artist(s):
Bobby Van Jaarsveld
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 99.95
Now:
R106.95
eBucks:
eB1 070
Discovery Miles:
1 070
  • Pintrest

Short description

Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar. Na die sukses van die fliek “Liefling” en sy huidige album “Net Vir Jou” beloof Bobby nou om sy GROOTSTE album met die GROOTSTE treffers vry te stel.

Long description

Met snitte soos ‘n Vrou wil dit hoor, Wat Geld nie kan Koop nie, Wonderwerk, Sion en vele meer word hierdie album gewaarborg om een van die GROOTSTE verkopers hierdie jaar te wees Die album bied ook twee vorige treffers as bonus snitte: My Lewe Draai om Jou en Kan ek met Jou.

Product details

Product code:
CDJUKE 58
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Tracks

Disc 1

   1.  ‘N Vrou wil dit Hoor  
   2.   Wat Geld nie kan Koop nie  
   3.   Eens in ‘n Leeftyd (duet with Riana Nel)  
   4.   Sion  
   5.   Wonderwerk  
   6.   Ek wil jou Held wees  
   7.   Sirkus  
   8.   Alles vir Jou  
   9.   Soet September  
   10.   Laat my Lewe  
   11.   Jy Doen dit Weer  
   12.   Soet en Bitter  
   13.   These Walls are Falling Down (Jericho)  
   14.   Yeshua  
   15.   BONUS TRACKS My Lewe Draai om Jou Kan Ek met Jou Praat  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Wat geld nie kan koop nie
Reviewed by Chantel from Rustenburg, South Africa on 16 November 2012
2 of 2 people found the following review helpful:

Dis 'n baie goeie cd. Mal oor "My berg Sion" en "Alles vir jou".

Was this review helpful?    

 

  stunning
Reviewed by Belinda from Cape Town on 09 January 2013
1 of 1 people found the following review helpful:

Beslis die moeite werd! Dis vir my sy beste CD nog

Was this review helpful?    

 

  Het my oortref
Reviewed by Estelle from Villieria, SOuth Africa on 19 December 2012
1 of 1 people found the following review helpful:

Ek het aanvanklik die CD gekoop vir een song, en het nie juis veel verwag van die res van die musiek op die CD nie...ek was aangenaam verras met die res van die CD. Dit is 'n lekker-luister-CD van begin tot einde!

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R99.95 + R35.00 Post office delivery New Forever Green

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
01 Jan 2013
Location:
Vanderbijlpark, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket