Short description
Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n treffer en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe.
Long description
Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n treffer en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Na die wegholsukses van Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 1, en Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 volg 'n samestelling van heerlike gebakresepte. Die versameling is uit die immergewilde rubriek, Gebak van die Week, saamgestel.