Bleek Bennie se woeste hoes

Author:
Keina Swart
Format:
Hardcover

Now:R100.95
eBucks:eB1010

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Bleek Bennie se woeste hoes

Short description

Arme bleek Bennie Botha het 'n probleem: 'n hoesprobleem om presies te wees. Elke aand hoes hy dat die mure bewe en sy bed kraak. Bleek Bennie is sowaar moeg vir die hoes wat hom so wakker hou elke aand. Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak?

Long description

Arme bleek Bennie Botha het 'n probleem: 'n hoesprobleem om presies te wees. Elke aand hoes hy dat die mure bewe en sy bed kraak. Bleek Bennie is sowaar moeg vir die hoes wat hom so wakker hou elke aand. Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak? Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjientjie help net mooi niks nie. Boonop kla Piet (dis nou Bennie se spinnekopvriend wat ook in Bennie se kamer bly) dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou!

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869194550
Length:
210mm
Width:
210mm
Pages:
32

Other products to consider

Pretty Salma
Pretty Salma

Author:
Nikki Daly
Now R104.95
(eB 1050)
Crazy Hair
Crazy Hair

Author:
Neil Gaiman
Now R85.95
(eB 860)
Soos 'n wens, so groot
Soos 'n wens, so groot

Author:
Ingrid Mennen
Now R121.95
(eB 1220)
The Troll
The Troll

Author:
Julia Donaldson
Now R100.95
(eB 1010)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Bleek Bennie se woeste hoes

Bleek Bennie se woeste hoes

Now:R100.95
eBucks:eB1010
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Rapport