Die drake-kreatiwiteitsboek

Author:
Andrea Pinnington
Format:
Spiral bound

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die drake-kreatiwiteitsboek

Short description

Vir ouderdomme 8+ jaar. Kinders is mal oor drake, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande draakverwante aktiwiteite! Hulle kan unieke vreesaanjaende draakkoppe skep, draakkaarte lees, ridder-en-draak-speletjies speel en raa

Long description

Vir ouderdomme 8+ jaar. Kinders is mal oor drake, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande draakverwante aktiwiteite! Hulle kan unieke vreesaanjaende draakkoppe skep, draakkaarte lees, ridder-en-draak-speletjies speel en raaisels oplos vir ure van drakejag-pret. Daar is ook plakkers, stensils, draakvelpapier, verbeeldingryke inkleurbladsye, tekenoefeninge en -wenke. Vind 'n skouspelagtige groot uitvou-draaktoneel in die middel van die boek, wat met plakkers versier kan word . . . en nog baie meer. Daar is selfs 'n kartondraak om te bou en sommer ook 'n regte ridder se swaard! Die Drake-kreatiwiteitboek is 'n skeppende speelboek wat kinders aanmoedig om kreatief te wees en hul verbeelding te gebruik, terwyl hulle die stimulerende speletjies speel en die aktiwiteite aanpak.

Product details

Illustrator:
Smiljana Coh; Ruby Brook
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798155359
Length:
300mm
Width:
240mm
Pages:
96

Other products to consider

Die prinsesse-kreatiwiteitsboek
Die prinsesse-kreatiwiteitsboek

Author:
Andrea Pinnington
Now R144.95
(eB 1450)
1000 Stickers
1000 Stickers

Author:
Roger Priddy
Now R62.95
(eB 630)
Vee skoon: Hoe laat is dit
Vee skoon: Hoe laat is dit

Author:
Priddy Books
Now R62.95
(eB 630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die drake-kreatiwiteitsboek

Die drake-kreatiwiteitsboek

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Rapport