Kom ons soek Sjalala

Author:
Sam Usher
Format:
Softcover

Now:R94.95
eBucks:eB950

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Kom ons soek Sjalala

Short description

Vir ouderdomme 5+ jaar. Sjalala is 'n bangbroekslang. Hy kruip graag weg. Kan jy hom vang? Soek op elke bladsy na Sjalala, die kleurvolle, stoute slang, terwyl jy die heerlike, rymende, ritmiese teks geniet.

Long description

Vir ouderdomme 5+ jaar. Sjalala is 'n bangbroekslang. Hy kruip graag weg. Kan jy hom vang? Soek op elke bladsy na Sjalala, die kleurvolle, stoute slang, terwyl jy die heerlike, rymende, ritmiese teks geniet. Jy sal ssslinks en ssslim moet wees om vir Sjalala te vang en sy wegkruipplek tussen die uitbundige, prettige illustrasies te vind. Op die laaste bladsy wag daar selfs 'n uitspring-verrassing! Met Afrikaanse beryming deur Philip de Vos - soos net hy kan! Vir vyfjariges en ouer.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798155199
Length:
260mm
Width:
260mm
Pages:
26

Other products to consider

Bangkat en Boe
Bangkat en Boe

Author:
Michael Broad
Now R99.95
(eB 1000)
Viskos
Viskos

Author:
M.P. Robertson
Now R100.95
(eB 1010)
Die Goorgomgaai
Die Goorgomgaai

Author:
Julia Donaldson
Now R99.95
(eB 1000)
Die jakkalsjag
Die jakkalsjag

Author:
Sven Nordqvist
Now R90.95
(eB 910)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Kom ons soek Sjalala

Kom ons soek Sjalala

Now:R94.95
eBucks:eB950
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Rapport