Niklaas van Rensburg: Die Siener

Author:
A.W.G. Raath
Format:
Softcover

Now:R345.95
eBucks:eB3460

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Niklaas van Rensburg: Die Siener

Short description

Niklaas van Rensburg, die Siener, fassineer die Afrikanergemeenskap vir reeds meer as 'n eeu. Hierdie swygsame, halfdroewe man met die oe wat so ver kon sien, was met die gawe van profesie, maar ook met 'n wonderlike liefde vir sy naaste en vir sy volk g

Long description

Niklaas van Rensburg, die Siener, fassineer die Afrikanergemeenskap vir reeds meer as ’n eeu. Hierdie swygsame, halfdroewe man met die oë wat so ver kon sien, was met die gawe van profesie, maar ook met ’n wonderlike liefde vir sy naaste en vir sy volk geseën. Die Siener se visioene word in besonderhede weergegee, asook die tyd en die omstandighede waaronder hy dit ontvang het. Die ryk oes aan fotomateriaal - waarvan sommige nog nooit gepubliseer is nie – maak van hierdie boek die volledigste wat daar nóg oor die Siener verskyn het en bied ’n insiggewende beeld van ’n merkwaardige mens wat ’n groot invloed op sy tydgenote en nakomelinge uitgeoefen het.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799350999
Length:
250mm
Width:
190mm
Pages:
432

Other products to consider

Plain Truth
Plain Truth

Author:
Jodi Picoult
Now R103.95
(eB 1040)
Uit die binneland
Uit die binneland

Author:
Dana Snyman
Now R165.95
(eB 1660)
Meetsnoer
Meetsnoer

Author:
Chanette Paul
Now R190.95
(eB 1910)
Water for Elephants
Water for Elephants

Author:
Sara Gruen
Now R114.95
(eB 1150)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Niklaas van Rensburg: Die Siener

Niklaas van Rensburg: Die Siener

Now:R345.95
eBucks:eB3460
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Rapport