Oktober

'n Ongelooflike liefdesverhaal: Jo, 'n professionele fotograaf, en Leigh, 'n popsanger, ontmoet tydens 'n funksie. more
Author:
Reney Warrington
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R160.00
eBucks:
eB1 600
Discovery Miles:
1 600
  • Pintrest

Short description

'n Ongelooflike liefdesverhaal: Jo, 'n professionele fotograaf, en Leigh, 'n popsanger, ontmoet tydens 'n funksie.

Long description

'n Ongelooflike liefdesverhaal: Jo, 'n professionele fotograaf, en Leigh, 'n popsanger, ontmoet tydens 'n funksie. Kort hierna tuimel albei se lewens inmekaar, maar 'n romanse ontwikkel wat groot belofte inhou. 'n Groep paparazzi steel dan 'n teer, maar onskuldige oomblik tussen die twee en basuin dit aan die wereld uit – kort voor Leigh weer 'n terugkeer na die verhoog sou moes maak. Kan die liefde tussen hulle werk? Hierdie twee se outydse hofmakery word die hartklop van roman wat die leser se aandag sal hou tot die laaste bladsy toe.

Product details

Imprint:
PROTEA
Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869195472
Publication date:
March 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
240g
Pages:
224
Illustrations:
Photographs
Audience:
General
Illustrations:
Photographs
Pages:
224
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings