Pikant

Author:
Sonia Cabano
Format:
Softcover

Now:R198.95
eBucks:eB1990

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Pikant

Short description

‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’; dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels.

Long description

‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’; dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte. Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. ’n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.

Product details

Publisher:
Struik Lifestyle
ISBN:
9781770078680
Length:
250mm
Width:
190mm
Pages:
192
Illustrations:
80 volkleur illustrasies

Other products to consider

Soetgoed
Soetgoed

Author:
Marlene van der Westhuizen
Now R130.95
(eB 1310)
Spogresepte
Spogresepte

Author:
Suid-Afrikaanse Vroue - Landbou -Unie
Now R245.95
(eB 2460)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Rapport