Skadus in Die Sand

Hierdie is die storie van 'n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koetvoet was, die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid,... more
Subtitle:
'n Koevoet spoorsnyer se verhaal van 'n insurgensie oorlog
Author:
Bezuidenhout, Leon; Kamongo, Sisingi
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 145.00
Now:
R225.00
eBucks:
eB2 250
Discovery Miles:
2 250
  • Pintrest

Short description

Hierdie is die storie van 'n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koetvoet was, die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980's.

Long description

Hierdie is die storie van 'n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koetvoet was, die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980's. Die meerderheid van die wit polisie lede het nie meer as twee jaar gehou nie; die swart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrokke was: hy het vyf teen-personeel en POMZ landmine oorleef, asook 'n ROG vuurpyl aanval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers constant gekyk het vir skadu's in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmine; hy vertal van die kuns van spoorsny...waar stof 'n aanduiding van tyd kon gee. Kamongo se verhaal word ondersteun deur twee van Loevoet se bekendste spanleiers, Herman Grobler en Francois du Toit - 'n kragtige versameling van wedervaringe uit Suid Afrika se mees sukesvolle teen-insurgensie eenheid. Hierdie boek gee die eerste weergawe van 'n nie-blanke lid van die Suid Afrikaanse veiligheidsmagte. 'n Unieke, voorheen onvertelde perspektief van die bosoorlog, deur 'n op die grond spoorsnyer. 'n Kragtige, meersleurende verhaal; met die spanning amper tasbaar.

Product details

Imprint:
30 Degrees South Publishers
Publisher:
30 Degrees South Publishers
ISBN:
9780620474801
Publication date:
July 2011
Length:
234mm
Width:
153mm
Pages:
320
Illustrations:
100 colour & b/w photos, maps
Audience:
General
Illustrations:
100 colour & B&W photos, maps
Pages:
320
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R145.00 + R35.00 Post office delivery Like New Samuel van Dyk

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
18 Jun 2010
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket