Geeltrui Vir 'n Wenner

Artist(s):
Feature Film
Format:
DVD

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R59.95
eBucks:
eB600
Discovery Miles:
600
  • Pintrest

Long description

Almal onthou die suksesvolle TV-reekse, “SKOOLSDAE”. Nou kom dieselfde jongmense bymekaar in die aksiebelaaide spanningsrolprent, GEEL TRUI VIR ‘N WENNER. Die die jaarlikse internationale Rapport Fietsry Toer en dit is broer teen broer wat soos ‘n Kain en Abel met mekaar meeding nie lleen vir die gesogte wennerstrofee nie, maar ook vir een meisie wat altwee se harte gesteel het. Hier is Franz Marx se rolprent oor ‘n jong kampioen wat oornag moet leer om die wrede werklikheid van ‘n grootmenslewe te aanvaar.

Product details

Label:
M-NET PRODUCTIONS
Product code:
MNETDVD-194
Duration:
6480
Zone:
Worldwide
Rating:
NA

Customer reviews & ratings