eBook edition

Vat'n gap (eBook)

In Londen sal sy vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Fashion is egter haar ding, beslis nie skottelgoedwas in goor bars nie. Boonop is haar... more
Author:
Jana du Plessis
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
340 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R169.95
eBucks:
eB1 700
Discovery Miles:
1 700
  • Pintrest

Short description

In Londen sal sy vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Fashion is egter haar ding, beslis nie skottelgoedwas in goor bars nie. Boonop is haar woonstelmaats nie waaraan sy gewoond is nie. Maar haar gap-jaar leer haar om op haar eie voete te staan - al is dit gillend en skreeuend.

Long description

In Londen sal sy kan vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Veral van die goed wat sy wil vergeet. Fashion is haar ding, maar beslis nié skottelgoedwas in bars en loodgrys lug nie. Boonop is haar woonstelmaats nie juis waaraan sy gewoond is nie. Die flambojante Kaapse Frank staan reg om haar te help werk kry, maar watwou sal sy wat Jaz is nou waitress speel? En Annika is alte preuts – sy nooi Jaz dan glad saam na haar selgroepie!
Maar nou is dit waar dat die fabulous werk in fashion nie lyk of dit gaan gebeur nie. Kinders oppas? Jaz moet dit maar ’n go gee, en die liewe klein Lily wat sy só ontmoet is ’n deel van Jaz se ontwaking tot wie sy eintlik wil wees. Haar gap-jaar word ’n tyd van leer wat sy wil doen met haar lewe, leer om op haar eie voete te staan – al is dit gillend en skreeuend – en uiteindelik ook leer wat ’n mens aan ander mense het – allerlei soorte ander mense, ook die sexy Brendan

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624058632
Edition:
1
Download Size:
340 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings