Anderkant Pontenilo

Author:
Irma Joubert
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Anderkant Pontenilo

Short description

Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teestaan.

Long description

Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teestaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beinvloed word. En in ‘n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was; die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word ‘n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, ‘n meisie wat ‘n vriend en geesgenoot word... ‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog almal raak. En dat die brue wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624047018
Publication date:
March 2009
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
550g
Pages:
448

Other available formats


Other products to consider

Her mother’s hope: Marta's Legacy (1)
Her mother’s hope: Marta's Legacy (1)

Author:
Francine Rivers
Was R149.95
Now R112.95
(eB 1130)
Die pad na Weerbegin
Die pad na Weerbegin

Author:
H. Hugo
Now R108.95
(eB 1090)
Chasing Fire
Chasing Fire

Author:
Nora Roberts
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)
Kus vir die kluisenaars
Kus vir die kluisenaars

Author:
Esta Steyn
Now R166.95
(eB 1670)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Wonderlik
Reviewed by Unknown from Paarl on 16 July 2009
1749 of 3762 people found the following review helpful:

Irma het die gawe om 'n mens te gevange te hou in die lewens van al die karakters in die boek. Jy voel of jy hulle persoonlik ken. Sy plaas jou ook terug in die tyd waarin die verhaal afspeel met geskiedkundige feite en beskrywings. Jy voel regtig of jy daar is saam met karakters.

Was this review helpful?    

Buy this product

Anderkant Pontenilo

Anderkant Pontenilo

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Anderkant Pontenilo
Now R175.95
(eB 1760)

2.
Ligdans
Now R108.95
(eB 1090)

3.
Die kleipot het gebreek
Now R90.95
(eB 910)

4.
Franse briewe
Now R175.95
(eB 1760)

5.
Kaalkop
Now R284.95
(eB 2850)

6.
Sarie 5
Now R216.95
(eB 2170)

7.
In your face
Now R184.95
(eB 1850)

8.
Joost
Out of stock

9.
Proe die lekker
Now R202.95
(eB 2030)

10.
Audrey Blignault
Now R239.95
(eB 2400)

m.kalahari.com
 
Sarie