Helse manier van koebaai se (eBook)

Author:
François Bloemhof
Format:
Adobe DRM ePub

Was:R189.95
Now:R104.95
eBucks:eB1050
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Helse manier van koebaai se (eBook) eBook edition

Short description

Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark en mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer kragte saamspan – teen Schorpioen, een van die wêreld se mees berugte huurmoordenaars.

Long description

Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan ’n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel. Wie vertrou jy? Wie is vriend en wie is vyand? Die spioenasiebedryf is immers bekend vir sy verskuiwende alliansies: Gister se vyand is vandag se “vriend”, maar dalk ook net vir vandag. En dalk ook net as julle ’n gemeenskaplike nuwe vyand het. Maar wát ’n vyand! Een van die wêreld se berugste huurmoordenaars, kodenaam Schorpioen, is in Suid-Afrika om ’n hooggeplaaste persoon dood te maak. Daardie persoon moet ten alle koste beskerm word. En as ’n agent – of meer as een – in die slag bly? Wel, niemand het gesê hulle het ’n maklike lewe gekies nie! Dit is ’n losstaande verhaal, maar knoop ook verskeie drade uit die vorige drie saam. Helse manier van koebaai sê is propvol intrige, spanning, aksie en gevaar – en selfs sake van die hart!

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798155885
Edition:
1
Pages:
220
Maximum Downloads:
3
File Size:
305 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Helse manier van koebaai se (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Was R189.95
Now R104.95
(eB 1050)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

Veilig en vreesloos (eBook)
Veilig en vreesloos (eBook)

Now R127.95
(eB 1280)
Matterhorn (eBook)
Matterhorn (eBook)

Was R87.95
Now R48.95
(eB 490)
Inside Delta Force (eBook)
Inside Delta Force (eBook)

Was R84.95
Now R51.95
(eB 520)
Deception Point (eBook)
Deception Point (eBook)

Now R97.95
(eB 980)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Helse manier van koebaai se (eBook)

Helse manier van koebaai se (eBook)

Was:R189.95
Now:R104.95
eBucks:eB1050
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Anderkant Pontenilo
Now R175.95
(eB 1760)

2.
Ligdans
Now R108.95
(eB 1090)

3.
Die kleipot het gebreek
Now R90.95
(eB 910)

4.
Franse briewe
Now R175.95
(eB 1760)

5.
Kaalkop
Now R284.95
(eB 2850)

6.
Sarie 5
Now R216.95
(eB 2170)

7.
In your face
Now R184.95
(eB 1850)

8.
Joost
Out of stock

9.
Proe die lekker
Now R202.95
(eB 2030)

10.
Audrey Blignault
Now R239.95
(eB 2400)

m.kalahari.com
 
Sarie