Kronkelpad (eBook)

Author:
Irma Joubert
Format:
Adobe DRM ePub

Was:R205.95
Now:R113.95
eBucks:eB1140
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

Kronkelpad (eBook) eBook edition

Short description

Lettie Louw se vriendinne trou die een na die ander – net sý nie. Maar sy besluit om die beste dokter vir haar mense te word. Ook vir Marco Romanelli, Italiaanse krygsgevangene wat weens gesondheidsredes na haar Bosvelddorpie verhuis. Die liefde blom tussen hulle, maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit . . .

Long description

Kronkelpad is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Die verhaal speel af in die jare 1938–1960, met die slot in 1986.
Lettie Louw (Klara se slim vriendin uit Pontenilo en die dokter wat in Pérsomi in die hofsaak getuig) en Marco Romanelli (Antonio se aantreklike broer wat in Italië in ’n Joodse kamp beland het in Pontenilo) is in hierdie boek die hoofkarakters.
Lettie se vriendinne raak almal verlief op aantreklike mans en trou die een na die ander – niemand sien vir Lettie raak nie. Maar sy besluit nietemin om die beste dokter vir haar mense te word. Sy gaan in 1947 terug na die Bosveld-dorpie en neem haar pa se praktyk oor.
Nadat hy die konsentrasiekamp oorleef het, is Marco ’n baie siek, verswakte man wanneer hy teen die einde van 1945 na sy ouerhuis in Noord-Italië terugkeer. Antonio, wat na Suid-Afrika terugkeer om met Klara Fourie te trou, oorreed hom egter om na Suid-Afrika se warm, droë Bosveld te verhuis. So beland Marco in 1948 op dieselfde Bosvelddorpie as Lettie, wat sy dokter word.
Die liefde blom tussen hulle, maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit – met tragiese gevolge.
Die trilogie word op boeiende wyse afgesluit dáár waar dit begin het – in die Italiaanse dorpie hoog bo in die Alpe.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624053880
Edition:
1
Pages:
220
Maximum Downloads:
3
File Size:
494 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


Kronkelpad (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Was R205.95
Now R113.95
(eB 1140)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

Die ooreenkoms (eBook)
Die ooreenkoms (eBook)

Now R216.95
(eB 2170)
Answered Prayers (eBook)
Answered Prayers (eBook)

Was R84.95
Now R63.95
(eB 640)
Handle With Care (eBook)
Handle With Care (eBook)

Now R120.95
(eB 1210)
Ridder in 'n limousine (eBook)
Ridder in 'n limousine (eBook)

Now R82.95
(eB 830)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Kronkelpad (eBook)

Kronkelpad (eBook)

Was:R205.95
Now:R113.95
eBucks:eB1140
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Anderkant Pontenilo
Now R175.95
(eB 1760)

2.
Ligdans
Now R108.95
(eB 1090)

3.
Die kleipot het gebreek
Now R90.95
(eB 910)

4.
Franse briewe
Now R175.95
(eB 1760)

5.
Kaalkop
Now R284.95
(eB 2850)

6.
Sarie 5
Now R216.95
(eB 2170)

7.
In your face
Now R184.95
(eB 1850)

8.
Joost
Out of stock

9.
Proe die lekker
Now R202.95
(eB 2030)

10.
Audrey Blignault
Now R239.95
(eB 2400)

m.kalahari.com
 
Sarie