Bokke Se Kombuis

Bokke se kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, aangebied in die gunsteling-resepte van 40 voormalige en... more
Subtitle:
Vier die liefde vir kos, familie en rugby
Author:
Duane Heath; Warren Heath
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R180.00
eBucks:
eB1 800
Discovery Miles:
1 800
  • Pintrest

Short description

Bokke se kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, aangebied in die gunsteling-resepte van 40 voormalige en huidige Springbok Rugby-legendes.

Long description

Bokke se kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, aangebied in die gunsteling-resepte van 40 voormalige en huidige Springbok Rugby-legendes. Van die mees beroemde manne om die groen-en-goud te dra, het hul truie vir voorskote verruil - waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan 'Boland' Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morne du Plessis en Bakkies Botha - om hul liefde vir kos te onthul. Bokke se kombuis neem jou weg van die rugbyveld en die fel lig van telivisiekameras, tot in die spelers se huise en harte, en verf 'n intieme skildery van die rol wat kos in hul private lewens speel. Bokke se kombuis gaan egter nie net oor resepte of ons rugby-helde nie - dit is 'n unieke Suid-Afrikaanse storie oor hoe kos ou rugby-vriende en algehele vreemdelinge byeenbring om braais, skottels en kombuistafels dwarsdeur ons pragtige land.

Product details

Compiler:
Duane Heath
Photographer:
Warren Heath
Imprint:
Struik Lifestyle
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781770078970
Publication date:
June 2011
Length:
250mm
Width:
210mm
Weight:
640g
Pages:
144
Illustrations:
100 volkleurfoto's
Audience:
General
Illustrations:
100 volkleurfoto's
Pages:
144
Illustrated:
True

Table of contents

Die opwarming - sop, beskuit, brood en muffins; ee

Customer reviews & ratings