Video

Afrikaans Is Groot 2012

Afrikaans is Groot 2012 gaan beslis die musiekgebeurtenis van die jaar wees. In 3 dae gaan 28 000 mense die Moreletapark Ouditorium vul vir Afrikaans... more
Artist(s):
Various Artists
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 90.00
Was:
R141.95
Now:
R120.95
eBucks:
eB1 210
Discovery Miles:
1 210
  • Pintrest

Short description

Afrikaans is Groot 2012 gaan beslis die musiekgebeurtenis van die jaar wees. In 3 dae gaan 28 000 mense die Moreletapark Ouditorium vul vir Afrikaans is Groot 2012 – Dié Konsert, en die land se top Afrikaanse kunstenaars almal op een verhoog aanskou.

Long description

Mense reis van Kaapstad, Port Elizabeth, Durban en selfs Namibie en Zimbabwe om deel te wees van die onvergeetlike vertoning. Met Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Riana Nel, Robbie Wessels, Karlien van Jaarsveld, Jay, Lianie May, Jak de Priester, Jannie Moolman, Corlea Botha en Arno Jordaan – Dr Victor as ‘n gaskunstenaar en Nico Panagiotopoulos en Diaan Lawrence as aanbieders. Hiermee beoog die Afrikaans is Groot handelsmerk om ‘n platform te skep wat Afrikaans sal toelaat om te groei en sy posisie in wêreldmusiek behou.

Hierdie dvd beloof om die TOPVERKOPER van die jaar te wees

Tracklist

1. As jy sing - Groep
2. FM Stereo - Steve Hofmeyr
3. Kan ek met jou praat - Bobby van Jaarsveld
4. Sal jy bly - Theuns Jordaan
5. Engel van my hart - Juanita Du Plessis
6. Bonnie en Clyde - Jay & Lianie
7. Beter as liefde - Karlien van Jaarsveld
8. Liefde los 'n spoor - Jak de Priester
9. Timbuktu - Riana Nel
10.Die coach se speech (snorre) - Robbie Wessels
11.Komedie skets ('n snor, 'n skot en 'n bok)
11.1 Ou ryperd
11.2 Flower of Scotland
12. Ons vir jou Suid-Afrika - Bok van Blerk en Robbie Wessels
13. Engele - Arno Jordaan
14. Jay Keurspel: Jay
14.1 Kan nie sonder jou
14.2 Melanie
15. Wie se kind is jy - Theuns Jordaan en Dr. Victor
16. Loslappie - Theuns Jordaan en Dr. Victor
17. Bok Keurspel - Bok van Blerk
17.1 Die Kaplyn 17.2 Tyd om te trek
17.3 My kreet
18. 68 Chevy - Bok van Blerk en Lianie May
19. Pleister vir my hart - Lianie May
20. Macarena Mambo - Robbie Wessels
21. Die son sal weer skyn - Jannie Moolman
22. Sonvanger - Corlea Botha
23. Caruso - Jannie Moolman en Corlea Botha
24. Wees Lig - Juanita Du Plessis
25. U is God - Juantia du Plessis, Bobby van Jaarsveld en Riana Nel
26. Soos die son - Riana Nel
27. Akoestiese Keurspel - Riana Nel, Theuns Jordaan, Steve Hofmeyr en Juanita du Plessis
27.1 Dans
27.2 Soos Bloed
27.3 Agter elke man
27.4 Tussen woorde
28.Jakkals trou met wolf se vrou - Karlien van Jaarsveld
29. 'n Vrou wil dit hoor - Bobby van Jaarsveld
30. Liefling - Theuns Jordaan, Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld en Jannie Moolman
31. Kol op die maan - Steve Hofmeyr
32. By jou - Theuns Jordaan
33. Hart vol drome - Theuns Jordaan en Juanita du Plessis
34. Finale Keurspel - Groep
34.1 Pampoen
34.2 Mengelmoeskardoes
34.3 Spieeltjie
34.4 Net voor die storm kom
34.5 Toe stop my hart
34.6 Ons vir jou Suid-Afrika

Product details

Product code:
DVDJUKE 22

Tracks

Disc 1

   1.   As Jy Sing - Groep  
   2.   FM Stereo - Steve Hofmeyr  
   3.   Kan Ek Met Jou Praat - Bobby Van Jaarsveld  
   4.   Sal Jy Bly - Theuns Jordaan  
   5.   Engel Van My Hart - Juanita Du Plessis  
   6.   Bonnie En Clyde - Jay & Lianie  
   7.   Beter As Liefde - Karlien Van Jaarsveld  
   8.   Liefde Los 'n Spoor - Jak De Priester  
   9.   Timbuktu - Riana Nel  
   10.   Die Coach Se Speech - Robbie Wessels  
   11.   Komedie Skets  
   12.   Ou Ryperd / Flower Of Scotland  
   13.   Ons Vir Jou Suid-Afrika - Bok Van Blerk  
   14.   Engele - Arno Jordaan  
   15.   Jay Keurspel - Jay  
   16.   Wie Se Kind Is Jy - Theuns Jordaan  
   17.   Loslappie - Theuns Jordaan  
   18.   Bok Keurspel - Bok Van Blerk  
   19.   Die Kaplyn / Tyd Om Te Trek / My Kreet  
   20.   68 Chevy / Bok Van Blerk  
   21.   Pleister Vir My Hart - Lianie May  
   22.   Macarena Mambo - Robbie Wessels  
   23.   Die Son Sal Weer Skyn - Jannie Moolman  
   24.   Sonvanger - Corlea Botha  
   25.   Caruso - Jannie Moolman  
   26.   Wees Lig - Juanita Du Plessis  
   27.   U Is God - Juanita Du Plessis  
   28.   Soos Die Son - Riana Nel  
   29.   Akoestiese Keurspel  
   30.   Dans / Soos Bloed / Agter Elke Man / Tussen Woorde  
   31.   Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou - Karlien Van Jaarsveld  
   32.   n Vrou Wil Dit Hoor - Bobby Van Jaarsveld  
   33.   Liefling  
   34.   Kol Op Die Maan - Steve Hofmeyr  
   35.   By Jou - Theuns Jordaan  
   36.   Hart Vol Drome  
   37.   Finale Keurspel  

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Afrikaans is groot
Reviewed by Renier from Jamestown South Africa on 16 January 2013
1 of 1 people found the following review helpful:

Baiee nice

Was this review helpful?    

 

  Afrikaans is groot
Reviewed by Amanda from Edenvale on 17 May 2013

Absolutely awsome. Beste DVD ooit

Was this review helpful?    

 

  Skitterend!
Reviewed by Lourie from Johannesburg on 16 March 2013

Briljante kunstenaars, verwerking, 'n moet! In my opinie, beste Afrikaanse Musiek DVD vir 2012.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R90.00 + R35.00 Post office delivery Like New Hattingh

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
13 Aug 2010
Location:
Royldene, Kimberley, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket