Only from 3rd party sellers

Derby Day - Suid-Afrikaanse Skolerugby

Derby is beestongblatjangtoebroodjie langpadreis opsoek na die Gees van Rugby – dis 'n gladde spook van 'n ding, êrens tussen skoolseun en hardebaard... more
Format:
Hardcover

3rd Party:
used from R 150.00
  • Pintrest

Short description

Derby is beestongblatjangtoebroodjie langpadreis opsoek na die Gees van Rugby – dis 'n gladde spook van 'n ding, êrens tussen skoolseun en hardebaard Springbok.

Long description

Derby is beestongblatjangtoebroodjie langpadreis opsoek na die Gees van Rugby – dis 'n gladde spook van 'n ding, êrens tussen skoolseun en hardebaard Springbok, êrens tussen Strand en Tzaneen, Piketberg en Nelspruit. Jy hoor hom op die pawiljoene, en in 'n geesdriftige breier se stem. Hy's daar tussen die toe en nou. Jy sien hom op die veld, en dan pypkan hy jou. Maar hy's daar in die stories en staaltjies en die gekskeer. Kom, laat ons hom jag!

Product details

ISBN:
9780620406857
Pages:
400

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R150.00 + R35.00 Post office delivery Good aurora books

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
27 May 2013
Location:
durbanville, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Dispatches within 2 business days

Add to basket