Jou nuwe baba

Subtitle:
'n Praktiese gids tot jou baba se sensoriese ontwikkeling
Author:
Megan Faure
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R216.95
eBucks:eB2170

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Jou nuwe baba

Short description

Bekommer jy jou oor hoekom jou baba huil? Kry jy nie genoeg slaap nie? Geen tyd vir jouself nie? Jou nuwe baba wys vir jou dat die oplossing vir al hierdie probleme, en baie ander, gelee is in jou begrip van jou baba se liggaamstaal en seine.

Long description

Bekommer jy jou oor hoekom jou baba huil? Kry jy nie genoeg slaap nie? Geen tyd vir jouself nie? Jou nuwe baba wys vir jou dat die oplossing vir al hierdie probleme, en baie ander, gelee is in jou begrip van jou baba se liggaamstaal en seine. Jy kan hierdie kennis gebruik om 'n buigsame roetine te skep wat om jou baba se behoeftes wentel en waardeur jy 'n plooibare skedule tot stand bring wat jou kind sal help om rustig en moeiteloos te slaap en kalm te wees wanneer hy of sy wakker is. Leer hoe om 'n baba-sentriese roetine te skep sodat jy nie spook om jou baba aan die slaap te kry wanneer hy of sy wakker is en wil speel nie. Verstaan jou baba se sintuie sodat jy oorstimulasie verhoed – 'n belangrike oorsaak van koliek. Bekom uiters waardevolle raad en gerusstelling by die topverkoperouteur, moeder en arbeidsterapeut, Megan Faure. Jou nuwe baba bied die sleutel tot jou baba se tevredenheid en slaap deur jou te leer om sy sensoriese wereld en tekens te verstaan.

Product details

Publisher:
The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN:
9780143528081
Length:
235mm
Width:
183mm

Other products to consider

No image
The Pregnancy and Baby Book

Now R149.95
(eB 1500)
Baba- en kindersorg handboek
Baba- en kindersorg handboek

Author:
Marina Petropulos
Now R203.95
(eB 2040)
What to Expect: the Toddler Years
What to Expect: the Toddler Years

Author:
Heidi E. Murkoff; Sharon Mazel
Now R198.95
(eB 1990)

Buy this product

Jou nuwe baba

Jou nuwe baba

Now:R216.95
eBucks:eB2170
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com