Lien Se Lankstaanskoene

Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik... more
Author:
Derick van der Walt
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 80.00
Was:
R138.00
Now:
R132.00
eBucks:
eB1 320
Discovery Miles:
1 320
  • Pintrest

Short description

Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou 'n gevangene, en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk, 'n alkoholis word.

Long description

Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou 'n gevangene, en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk, 'n alkoholis word. Al wat oorbly van die glans van 'n vroee lewe is 'n woordlose video met grepe uit gelukkige tye saam.

Die besorgheid van 'n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Vir haar en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, elk met hulle eie verwondheid, herwin Lien vir haar 'n eie plek.

Sy doen naskool loswerkies vir 'n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in 'n vermomming op 'n straathoek bedel, waar sy randkarakters soos Roos en Tibbey leer ken en sy geleidelik hulle vertroue en vriendskap wen.

Ondanks uitdagende omstandighede slaag sy daarin om 'n verantwoordelikheidsin te kweek wat hulle posisie as gesin ook geleidelik positief beinvloed. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede. Vanaf die aangrypende openingstoneel word die aandag geboei met stilistiese vernuf, oortuigende karakterisering en geloofwaardige ruimte-beelding.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624046684
Publication date:
September 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
260g
Pages:
128
Audience:
Children
Pages:
128

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Lien se lankstaanskoene
Reviewed by Carol from Cape Town on 04 February 2013
1 of 2 people found the following review helpful:

This book was bought as a school set work book for my son who hates Afrikaans so I cannot say that the book will be "enjoyed", however the service from Kalahari was fantastic.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R80.00 + R35.00 Post office delivery New PassionLife

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
13 Feb 2011
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R119.00 + R35.00 Post office delivery New ABC Books JHB

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
16 May 2010
Location:
Johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Post office: Please allow 1 to 2 weeks for delivery. Courier: Must be to a street address, please allow 2 days for delivery in Gauteng, and 4 days to other areas.

Add to basket