Op 'n galop na Buckingham-Paleis

Subtitle:
Vertellings van 'n verloopte diplomaat
Author:
Naas Steenkamp
Format:
Softcover

Now:R155.95
eBucks:eB1560

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Op 'n galop na Buckingham-Paleis

Short description

Die subtitel, Vertellings van 'n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin le 'n volgehoue spanningslyn.

Long description

Die subtitel, Vertellings Can 'n Verloopte Diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop... Juis hierin le 'n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge can die onstuimige laat 50-en vroee 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoe kommissaris in Londen in die dae van Sharpville en lid can eerste minister Verwoerd se afvaardiging to Suik-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek. Mens hoor van die blapse, die politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente - dinger waaroor "die man op die straat" net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die vertellers se selfspot en ewewigtige terugblik op 'n veelbewoe tydvak. 'n Onderhoudende boek, lesenswardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798152815
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
176

Other available formats


Other products to consider

Paper sons and daughters: Growing up Chinese in South Africa
Paper sons and daughters: Growing up Chinese in South Africa

Author:
Ufrieda Ho
Now R184.95
(eB 1850)
I want my life back
I want my life back

Author:
Steve Hamilton
Now R117.95
(eB 1180)
Kruidjie roer my
Kruidjie roer my

Author:
Antoinette Pienaar
Now R198.95
(eB 1990)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Op 'n galop na Buckingham-Paleis

Op 'n galop na Buckingham-Paleis

Now:R155.95
eBucks:eB1560
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com