Prinsloo versus

Author:
Adriaan Meyer
Format:
Softcover

Now:R175.95
eBucks:eB1760

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Prinsloo versus

Short description

Prinsloo versus is nie 'n elegie aan Koos Prinsloo nie, maar die postmoderne vergestalting van 'n persoonlike tragedie, uitgespeel op private en openbare; persoonlike en artistieke slagvelde.

Long description

Koos Prinsloo, wat in 1994 in die ouderdom van 37 jaar oorlede is, kan met reg as 'n James Dean van die Afrikaanse letterkunde beskou word: 'n ikoniese figuur wat te vinnig, te gevaarlik geleef en te vroeg gesterf het. Byna drie dekades na die verskyning van sy eerste bundel en vyftien jaar na sy dood, eggo sy stem steeds oor die grense van sy tyd en oeuvre heen - en dis in hierdie weerklank wat die toneelstuk Prinsloo versus gestalte vind. Prinsloo versus is nie 'n elegie aan Koos Prinsloo nie, maar die postmoderne vergestalting van 'n persoonlike tragedie, uitgespeel op private en openbare; persoonlike en artistieke slagvelde. Dis 'n veelvlakkige collage oor 'n kunstenaar wie se lewe en werk kwalik met 'n suikerlagie bedek kon word; wat gerebelleer het teen 'n patriargale kultuur en 'n diep weersin in alle vorme van outoriteit getoon het. Soos 'n briefskrywer in die Burger van 24 Oktober 2003 op die eerste vertoning van die stuk gereageer het: "Ek kon nie anders as om te dink dat Koos, waar hy ook al is, met 'n sardoniese glimlaggie sit en kyk na die stuk nie."

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869192525
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
143

Other products to consider

Skrapnel
Skrapnel

Author:
Willem Anker
Now R150.95
(eB 1510)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Prinsloo versus

Prinsloo versus

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com