Short description
Vir 2012 gee Struik Inspirerende Geskenke weer ’n splinternuwe, funky skooldagboek
uit. Met ’n witwarm voorblad en volkleur binnekante, koel aanhalings en
foto’s
sal dit beslis die gewildste dagboek op die mark wees vir seuns tussen 10
en 14 jaar.
Long description
Die Skooldagboek 2012 bevat: Twee dae per bladsy, met plek vir 'n ouer se handtekening, inspirerende aanhalings op elke blad, bladsy vir persoonlike besonderhede en inligting, 'n Lys vir vriende se kontakbesonderhede, 2012-kalender, openbare vakansiedae en skoolvakansiedatums. Vakroosters, rooster vir na-skoolse aktiwiteite en eksamenroosters vir elke kwartaal Bladsye vir doelwitte, gunstelingsanggroepe, -flieks, -musiek, -webwerwe en meer. Suid-Afrika se volkslied 'Heldegallery'-bladsye vir handtekeninge en foto's volkleur bladsye met sport as tema.
Table of contents
Die Skooldagboek 2012 bevat:
Twee dae per bladsy, met plek vir ’n ouer se handtekening
Inspirerende aanhalings op elke blad
Bladsy vir persoonlike besonderhede en inligting
’n Lys vir vriende se kontakbesonderhede
2012-kalender, openbare vakansiedae en skoolvakansiedatums
Vakroosters, rooster vir na-skoolse aktiwiteite en eksamenroosters vir elke
kwartaal
Bladsye vir doelwitte, gunstelingsanggroepe, -flieks, -musiek, -webwerwe
en meer
Suid-Afrika se volkslied
‘Heldegallery’-bladsye vir handtekeninge en foto’s
Volkleur bladsye met sport as tema