Short description
Karen Zoid maak ‘n opspraakwekkende rolprentdebuut as Rebecca Dreyer, ‘n vrou in haar laat dertigs, wat op ‘n klein
dorpie saam met haar dominerende ma woon. Rebecca en haar ma word met keuses gekonfronteer – keuses wat
hulle lewens, sowel as die om hulle, radikaal sal verander. Die rol van mev Dreyer word vertolk deur veteraan-aktrise
Mariè du Toit en hulle deel die skerm met bekende name soos David Rees, Shaleen Surtie-Richards, Anna Davel,
Wilna Snyman, Louis van Niekerk, Hannes van Wyk, Nico Panagio, Adrian Alper, Lillian Dube asook die nuwelinge
Leandie du Randt en Werner Coetser. Die storie speel af teen die plaaslike musiek- en vermaaklikheidsbedryf en sluit verskeie gewilde gaskunstenaars in soos Nicholis Louw, Rina Hugo, die Drakensbergse seunskoor, Ray Dylan, Natasha Joubert,
Jakkie Louw, Romanz, Snotkop, Elizma Theron, Kurt Darren, Amor Vittone, Eagan Williamson, Desmond Dube en David Fourie.
Long description
Karen Zoid maak ‘n opspraakwekkende rolprentdebuut as Rebecca Dreyer, ‘n vrou in haar laat dertigs, wat op ‘n klein dorpie saam met haar dominerende ma woon. Rebecca en haar ma word met keuses gekonfronteer – keuses wat hulle lewens, sowel as die om hulle, radikaal sal verander. Die rol van mev Dreyer word vertolk deur veteraan-aktrise Mariè du Toit en hulle deel die skerm met bekende name soos David Rees, Shaleen Surtie-Richards, Anna Davel, Wilna Snyman, Louis van Niekerk, Hannes van Wyk, Nico Panagio, Adrian Alper, Lillian Dube asook die nuwelinge Leandie du Randt en Werner Coetser. Die storie speel af teen die plaaslike musiek- en vermaaklikheidsbedryf en sluit verskeie gewilde gaskunstenaars in soos Nicholis Louw, Rina Hugo, die Drakensbergse seunskoor, Ray Dylan, Natasha Joubert, Jakkie Louw, Romanz, Snotkop, Elizma Theron, Kurt Darren, Amor Vittone, Eagan Williamson, Desmond Dube en David Fourie.
Special features
Agter die skerms
Susanna musiek promo
Susanna van Biljon onderhoud
Customer reviews & ratings