Toevallige tekens

Author:
Martjie Bosman
Format:
Hardcover

Now:R150.95
eBucks:eB1510

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Toevallige tekens

Short description

Die teks, Toevallige tekens is Martjie Bosman se tweede digbundel en volg op Landelik (2003). Om die verse in hierdie digbundel te lees is soos om spore te volg. In die eerste afdeling word die verwoestende gevolge op veral vroue en kinders van die oorlog

Long description

Die teks, Toevallige tekens is Martjie Bosman se tweede digbundel en volg op Landelik (2003). Om die verse in hierdie digbundel te lees is soos om spore te volg. In die eerste afdeling word die verwoestende gevolge op veral vroue en kinders van die oorlog en armoede in Mosambiek en Rwanda getoon. Die tweede afdeling word gekenmerk deur bedreigings wat elke Suid-Afrikaner ervaar: Jou handsak word uit jou motor gesteel, 'n indringer wil die veilige hawe van jou huis betree, die dood wag dalk op die snelweg wat jy elke dag ry. Na die aanslag van die bose van afdelings 1 en 2, word afdeling 3 gekenmerk deur mooi en gerusstellende herinneringe van 'n verblyf op 'n rustige dorp. In afdeling 4 kom kunstenaars, musikante en musiek aan die bod. Die bundel word afgesluit met die laaste afdeling waar tekens van nuwe lewe, seisoene en tye getoon word. Bosman toon in hierdie bundel tekens van die dood en verval aan, maar ook tekens van hoop, lewe en onverwagse skoonheid.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869194000
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
81

Other products to consider

Sloper
Sloper

Author:
Louis Esterhuizen
Now R120.95
(eB 1210)
No image
Aan 'n beentjie sit en kluif

Author:
Marius Crous
Now R100.95
(eB 1010)
Toe dit nog vroeg was
Toe dit nog vroeg was

Author:
Mari Grobler
Now R145.95
(eB 1460)
Difficult to explain
Difficult to explain

Now R135.95
(eB 1360)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Toevallige tekens

Toevallige tekens

Now:R150.95
eBucks:eB1510
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com