Victor

“Ek kan ’n uur lank hier sit en praat oor alles wat hy bygedra het en die waarde wat hy tot Suid-Afrika toegevoeg het … Hy is ’n rugby-reus. Volgens... more
Subtitle:
My Reis
Author:
Victor Matfield; De Jongh Borchardt
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 150.00  | 3 used from R 60.00
Now:
R198.00
eBucks:
eB1 980
Discovery Miles:
1 980
  • Pintrest

Short description

“Ek kan ’n uur lank hier sit en praat oor alles wat hy bygedra het en die waarde wat hy tot Suid-Afrika toegevoeg het … Hy is ’n rugby-reus. Volgens my, die beste Springbok wat daar al ooit was.” - John Smit

Een Wêreldbeker, ’n reeks-oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus, twee Drienasies-titels, drie Super Rugby-trofeë en drie Curriebekers… Dit is een man se buitengewone prestasies in ’n loopbaan wat oor 16 ongelooflike jare gestrek het. Sy naam is Victor Matfield, en hy is ’n internasionale en Suid-Afrikaanse sportlegende. Jy wíl sy storie lees…

Long description

Vanaf sy grootwordjare toe hy ’n skaam, sport-mal seuntjie in Pietersburg was totdat hy die kruin van sy sukses in sy rugbyloopbaan bereik het, het Victor as ’n professionele sportman op die harde manier geleer van die plesier wat die lewe bied sowel as die pynlike druk wat daarmee saam gaan.

In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, vertel hy openhartig van sy verhoudings met sy afrigters, insluitend Heyneke Meyer, Jake White en Peter de Villiers, die sterk bande wat hy met sy spanmaats gesmee het by die Bulle en in die nasionale span, en sy diepgaande liefde en respek vir die Springbok-trui. Hy bespreek die strydige kwessies wat die Suid-Afrikaanse rugbytoneel geteister het in die tydgleuf waarbinne sy loopbaan geval het, die opgang in Blou Bul-rugby en hul tekortkominge ten opsigte van topvorm-kondisie tydens sy laaste rugbyseisoen, die Bokke se kontroversiële kwarteindstryd wat die einde van hul mededinging om die Rugbywêreldbeker in 2011 beteken het, sy uittrede uit rugby en veel, veel meer.

Victor: My Reis is ongetwyfeld die een boek wat elke rugbyliefhebber sál wil lees.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781770221451
Length:
230mm
Width:
150mm
Pages:
344

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 4 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R60.00 + R35.00 Post office delivery Acceptable julienke

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
04 Jan 2012
Location:
Kraaifontein, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: 1 bladsy uit(slegs naam van boek op die betrokke bladsy

Add to basket
R95.00 + R35.00 Post office delivery Like New Aldo oosthizen

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
02 Aug 2012
Location:
bluewaterbay, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: The pages are perfect. There is just a stain on the side of the book when viewing it from the open pages side of the book.

Add to basket
R120.00 + R35.00 Post office delivery Like New Vasti Wolmarans

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
24 Jan 2013
Location:
HUMANSDORP, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R150.00 + R35.00 Post office delivery New Bucket of Books

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Apr 2011
Location:
Tableview, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ships within 3-5 working days

Add to basket