Woord vir woord

Author:
Johan Stemmet
Format:
Softcover

Was:R198.95
Now:R149.95
eBucks:eB1500

More buying options:

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Woord vir woord

Short description

Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos die van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel.

Long description

Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos die van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel. Dat Johan Stemmet al vir meer as dertig jaar ononderbroke by televisie betrokke is, voor en agter die skerms, mag dalk sommige verras (hy lyk dan nie 'n dag ouer as dertig nie?) – maar nog interessanter is die doodgewone aardsheid en opregte menswees wat die toonaard bepaal vir die gebore Weskusklong se lewenslied. Woord vir Woord is 'n reis deur Johan se lewe: 'n kleurvolle concerto met ‘n goeie sarsie dawerende akkoorde (geweet dat Johan as student vir Paul Getty II partytjiemusiek verskaf het? Of die een was wat gesorg het vir Tolla van der Merwe se eerste televisieverskyning?) en onverwagse vingerlopies (hy't Afrikaans gegee by Rondebosch Boys High – en dink self sy onderbaadjies op televisie lyk verspot!). Of jy nou 'n getroue aanhanger is, of eerder grappenderwys dink 'Kyk hoe kyk hy vir my!' – Woord vir Woord is meer as bloot die vertel van 'n fassinerende lewe. Dis ook die verhaal van die ontvouing van die Suid-Afrikaanse televisiebedryf en 'n sout-van-die-aarde-storie wat nie anders kan as om wyd te resoneer en te boei nie!

Product details

Publisher:
The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN:
9780143528180

More buying options

View all 1 new from R80.00
Queries
R80.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Isabellabok  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Brand new
0

    1     

Other products to consider

Hammer of the Gods: The Led Zeppelin Saga
Hammer of the Gods: The Led Zeppelin Saga

Author:
Stephen Davis
Now R82.95
(eB 830)
David Kramer: A biography
David Kramer: A biography

Author:
Dawid De Villiers; Mathilda Slabbert
Was R180.95
Now R153.95
(eB 1540)
Justin Bieber - First Step 2 Forever, My Story: My Story
Justin Bieber - First Step 2 Forever, My Story: My Story

Author:
Justin Bieber
Now R148.95
(eB 1490)
Biografie van 'n bende: Die storie van Fokofpolisiekar
Biografie van 'n bende: Die storie van Fokofpolisiekar

Author:
Annie Klopper
Now R180.95
(eB 1810)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Woord vir woord

Woord vir woord

Was:R198.95
Now:R149.95
eBucks:eB1500
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
gobii now available
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com